Newspapers

Home/Newspapers
Newspapers 2017-03-24T08:35:37+00:00

BEELD – ENTREPRENEUR MET ‘N HART VIR MEDEMENS

’n Hartverskeurende blik van staatslykhuise op Carte Blanche in 1997, gevolg deur ’n agter-die skerms-toer van ’n begrafnisonderneming, het gelei tot Sonja Smith se brandende ­begeerte om die hartseer in ’n bedryf vol tragedie te temper met skoonheid.

Click here to read article

BEELD.COM

“Die digitale era bring vir die wat agterbly toenemend nuwe uitdagings mee wanneer ‘n geliefde sterf.” – Jana van der Merwe

Click here to read article

BEELD – PROFILE

“Die Pretorianer Sonja Smith bedryf ’n begrafnisonderneming onder haar eie naam, want “verpersoonlik” is haar wag-, wen- en trooswoord. Én beautify,” het Linette Retief uitgevind.

Click here to read article

BEELD – ALZHEIMER’S & DEMENTIA

“Die belangrikste doel van die kamer is egter om pret te hê en inwoners in ’n goeie luim te sit,” het Sonja Smit, begrafnisondernemer van Pretoria en dryfkrag agter die projek, gesê.

Click here to read article

BEELD – OM AFSKEID TE NEEM VAN ‘n ONGEBORE KIND

“Talle ouers dring vanweë hul geloofsoortuiging daarop aan om ’n begrafnis vir hul doodgebore baba te hou, ongeag die stadium van swangerskap,” sê Sonja Smith, ’n begrafnisondernemer van Centurion.

Click here to read article

RAPPORT – PROFILE

“Iets eie onderskei dié diens vir kliënte.” – Antoinette Slabbert

Click here to read article